Paul Kruger - 'n biografie, deur D. W. Krüger

¥2,779 JPY

D.W. Krüger se manjifieke biografie oor sy naamgenoot en familielid. Hy het die navorsingsprojek by 'n kollega oorgeneem wat reeds tien jaar daarin gestort het en toe nog tien jaar geneem om dit te voltooi. Hardeband met stofomslag op duursame papier, 'n erfstuk. Indien u nie per kaart wil betaal nie, kan u R360 oorplaas na: Praag-uitgewery, TymeBank, Takkode: 678910. Rekeningnr.: 53002057305. Verwysing: u voorletters en van. In daardie geval stuur asb. u straatdres en selnr na winkel@praag.org

Dropdown

Quality Guarantee & Returns

  • Quality is guaranteed. If there is a print error or visible quality issue, we'll replace or refund it.
  • Because the products are made to order, we do not accept general returns or sizing-related returns.