25% off

Die nihilisme, deur Danie Goosen

kr 195,23 NOK
25% off for everyone. Promotion auto-applied on checkout.

Hierdie monumentale werk lê die grondslag vir nuwe denke in die een-en-twintigste eeu. Nog nooit is daar so onderhoudend en oorspronklik oor die nuwe moderne wêreld se vernaamste probleem geskryf nie: die nihilisme.

Terwyl Goosen al die fasette van dié moderne siekte blootlê, bied hy ook vir ons uitkoms: die gemeenskap moet herstel word. DIE NIHILISME is daarom ook 'n hartstogtelike pleidooi vir die "dramatologie", vir 'n nuwe lewe anderkant die moderne en postmoderne leegheid waar die drama van menseverhoudinge en van denke weer sal herleef. In dié opsig kan ons baie put uit sowel die Griekse filosofie van Plato en Aristoteles as die Middeleeuse teologie van Thomas Aquinas.

Voorwaar 'n merkwaardige stuk denakarbeid in Afrikaans wat die hedendaagse Franse, Amerikaanse en Duitse filosofie uitdaag en konfronteer.

Dropdown

Quality Guarantee & Returns

  • Quality is guaranteed. If there is a print error or visible quality issue, we'll replace or refund it.
  • Because the products are made to order, we do not accept general returns or sizing-related returns.